Travis Barker

Travis Barker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Travis Landon Barker
Geboorte 14 November 1975 (1975-11-14)
Fontana, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat
Kinders 2
Beroep(e) Tromspeler, akteur en komponis
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Travis Barker (gebore 14 November 1975) is 'n Amerikaanse tromspeler, akteur en komponis. Hy is bekend as die tromspeler van Blink 182. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Pie (1999), John Tucker Must Die (2006), Step Up Revolution (2012), en Ride Along (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search